| |
 |
| Ethische Perspectieven |
 |
| Maart - Nummer : 1/1997 |
| |
| Verantwoordelikheid, geregtigheid en versoeninge : Etiese Vraagstukke rondom die Suid-Afrikaanse Waarheids- en Versoeningskommissie |
| Christoff Pauw |
| |
Pagina : 10 - 29 |
 |
| |
Die duidelikste afleiding uit die bespreking is dat die instelling van die Waarheids- en Versoeningskommissie nie sonder kontroversie en tweespalt kan plaasvind nie. Uit die talle regverdigings en standpunte wat mense kan inneem ten opsigte van die werking van die Kommissie is konflik onvermydelik. In elke afdeling soos hier uiteengesit is daar sake wat ernstige aandag nodig het. Die minimum wat vereis word, is dat alle mense in ’n oorgangsituasie (omdat almal ’n mate van verantwoordelikheid vir die verlede dra) tenminste moet aandag gee aan die wandade van die verlede; dit kan nie geïgnoreer word nie. |
 |
242,68 Kb |
 |
|
|
|
Recentste uitgave 23 (2013) 1 |
 |
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|